Poste beskikbaar

  • Full Time
  • Brakpan, East Rand

Colette

’n Landswye besigheidsgroep benodig die
dienste van 2 kandidate:

1 x Manlike persoon
met sober gewoontes met goeie ondervinding met instandhouding en onderhoud van trokke en waens

1 x Vroulike
persoon (Persoonlike Assistent )met baie goeie ondervinding in algemene
administrasie en opvolging van gebeure in proses en deeglike afhandeling
daarvan

Albei poste
vereis dat kandidate vir tot 4 weke uitstedig moet wees.

Vereistes:

·
Goeie kommunikasie vermoe in Engels en Afrikaans

·
Sterk administratiewe kennis met goeie ondervinding
hierin

·
Rekenaarvaardig in Microsoft Excel, Word, Outlook vir
dame

·
Moet onder druk kan funksioneer en by sperdatums kan
hou

·
Ouderdom tussen 45 en 55

·
Besit van ‘n paspoort ‘n aanbeveling

Stuur u verkorte CV na [email protected] en [email protected] om aansoek te doen.