Pakstoorbestuurder – Ad posted by South Cape Fruit

  • Full Time
  • George, Eden

South Cape Fruit

South Cape Fruit (Pty) Ltd, ‘n gevestigde bloubessie boerdery-onderneming in die George omgewing, benodig die dienste van ‘n dinamiese Pakstoorbestuurder.

Die geskikte kandidaat moet oor die volgende eienskappe beskik:

  • Minimum Matriek
  • Tegniese vaardigheid
  • Moet goed in spanverband funksioneer
  • Moet selfgedrewe wees en leiding kan neem
  • Rekenaargeletterdheid en administratiewe vaardigheid
  • Hoë vlak van akkuraatheid, stiptelikheid en verantwoordelikheid
  • Goeie gesondheid (die pakstoor funksioneer teen koue temperature)

Hierdie pos behels funksionering buite normale werksure. ‘n Aangename en dinamiese werksomgewing, indiensopleiding soos nodig en mededingende vergoeding word aangebied.

Besoek ons webwerf, www.southcapefruit.co.za, om ‘n aansoekvorm af te laai. ‘n Aansoekvorm MOET u CV vergesel en kan ge-epos word na [email protected]

Sluitingsdatum: 5 Augustus 2020