Kode 14 Drywer gesoek

  • Full Time
  • Paarl, South Africa

Carmia Gerber

‘n Afrikaanssprekende kode 14 drywer benodig vir ‘ n plaas net buite die
Paarl.

‘n Afgetrede persoon kan ook aansoek doen.

Vragte hoofsaaklik tussen Paarl en Kaapstad.

‘n Geldige Kode 14 (C of EC) bestuurderslisensie met PDP .

15 Ton Trok (Koeltrok)

Ten minste 5 jaar ondervinding.

Moet skofte kan werk. Vrugte in dag en aand aflaai.

Sober gewoontes.

Woonagtig in Paarl

Kontak : 082 880 1470



Leave us your email address and we'll send you all of the new jobs and details